DIE KRAG VAN DIE NATUUR



Soos n wreedaardige monster
Wat angswekkend daar grom
En van liewers benede n verwoestende brul
Wat die ganse aardkos
Laat skud soos dit tril

Dit klink soos n monsterkreet
Diep uit aardsingewande
n Dreig roep of liewer
Die angswekkende gegrom of gehuil
Van n monster of ondier
Wat doodsveragtend daar skuil

Want dit kraak soos dit breek
Asof hy hom op die aarde wil wreek
En vir eeue was hy daar vasgemaak
En aarde kragte het homself daar bewaak
Maar oorverdowend die gegrom, die gemaal
Asof die oorwinning
In die stryd wil behaal

En bloedstollend ontsnap hy
Uit sy aarde spelonk
En breek die aardkos se rande
Met reuse drake-tande
En met onverbiddelike krag
Bly al wat leef in die slag

En onsettend die hitte
As die aardkos Dan gloei
Weens die rooiwarm lawa
Wat uit die bergpieke vloei

Alhoewel skouspelagtig
Die gloed van die natuur
Bly hierdie n wonderkrag
van Moeder Natuur

About this poem

Met die skrywe van die gedig probeer die skrywe die lesser se maandag daarop verlig van die gevare wat die natuur element vir die voortbestaan van die mensdom kan inhou. Met die onlagse aardbewing in Terkye kon die verwoestende uitwerking van so n gebeurtenis letterlik gesien word. Derhalwe word in die onderstaande gedig die uitbarsting en gevolge van die vulksniese uitbarsting beskryf

Font size:
Collection  PDF     
 

Submitted by filandermichael1 on March 17, 2023

47 sec read
0

Quick analysis:

Scheme AXBXB CCABAB DDDDBDB XDCCDD CBXB DADA
Closest metre Iambic pentameter
Characters 883
Words 158
Stanzas 6
Stanza Lengths 5, 6, 7, 6, 4, 4

Michael Filander

My name is Michael filander. I am currently employed by Groote Schuur hospital for the past 34years. And in my spare time I like to read. more…

All Michael Filander poems | Michael Filander Books

1 fan

Discuss the poem DIE KRAG VAN DIE NATUUR with the community...

0 Comments

    Translation

    Find a translation for this poem in other languages:

    Select another language:

    • - Select -
    • 简体中文 (Chinese - Simplified)
    • 繁體中文 (Chinese - Traditional)
    • Español (Spanish)
    • Esperanto (Esperanto)
    • 日本語 (Japanese)
    • Português (Portuguese)
    • Deutsch (German)
    • العربية (Arabic)
    • Français (French)
    • Русский (Russian)
    • ಕನ್ನಡ (Kannada)
    • 한국어 (Korean)
    • עברית (Hebrew)
    • Gaeilge (Irish)
    • Українська (Ukrainian)
    • اردو (Urdu)
    • Magyar (Hungarian)
    • मानक हिन्दी (Hindi)
    • Indonesia (Indonesian)
    • Italiano (Italian)
    • தமிழ் (Tamil)
    • Türkçe (Turkish)
    • తెలుగు (Telugu)
    • ภาษาไทย (Thai)
    • Tiếng Việt (Vietnamese)
    • Čeština (Czech)
    • Polski (Polish)
    • Bahasa Indonesia (Indonesian)
    • Românește (Romanian)
    • Nederlands (Dutch)
    • Ελληνικά (Greek)
    • Latinum (Latin)
    • Svenska (Swedish)
    • Dansk (Danish)
    • Suomi (Finnish)
    • فارسی (Persian)
    • ייִדיש (Yiddish)
    • հայերեն (Armenian)
    • Norsk (Norwegian)
    • English (English)

    Citation

    Use the citation below to add this poem to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "DIE KRAG VAN DIE NATUUR" Poetry.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 23 Apr. 2024. <https://www.poetry.com/poem/155944/die-krag-van-die-natuur>.

    Become a member!

    Join our community of poets and poetry lovers to share your work and offer feedback and encouragement to writers all over the world!

    April 2024

    Poetry Contest

    Join our monthly contest for an opportunity to win cash prizes and attain global acclaim for your talent.
    7
    days
    0
    hours
    5
    minutes

    Special Program

    Earn Rewards!

    Unlock exciting rewards such as a free mug and free contest pass by commenting on fellow members' poems today!

    Browse Poetry.com

    Quiz

    Are you a poetry master?

    »
    "Now I become myself. It's taken time, many years and places."
    A Rita Dove
    B Robert Frost
    C May Sarton
    D W.H. Auden